For more information on COVID-19 and government regulation: Click here

Ek is nie die konvensionele rekenmeestersfirma nie, maar dien eerder as ‘n Persoonlike Rekenmeester.

Aangesien ek alleen werk, doen ek die werk self en daar is dus ’n goeie persoonlike verhouding tussen my en my kliënt.

Kom ons kyk globaal na die funksies van jou besigheid & waar 'n rekenmeester inpas...

Lees meer

Rekenmeesters

 

Lees meer oor die my dienste - wat doen ek self en wat kontrakteur ek uit...

Lees meer

Rekenmeesters

 

Skakel direk vanaf my webwerf na die verskillende statutêre instansies wat ons gebruik...

Lees meerRekenmeesters